Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/22/2026

Vis-en-Kruie happies in blaarslaai / Fish and Herb Bites in Lettuce

BESTANDDELE
1 knoffelhuisie, gerasper
sout
120 g gaar vis, gevlok
1 eetlepel crème fraîche
3 eetlepels fyngekapte kruie (pietersielie, dille of dragon)
½ teelepel Dijon-mosterd
'n skeut suurlemoensap
1 eetlepel gekapte stingeluie

STAPPE
Meng die knoffel, vis, bcrème fraîche, kruie, mosterd en suurlemoensap in 'n bak en druk dit fyn totdat die mengsel redelik glad is.
Roer die stingeluie by.
Proe of daar genoeg sout in is en pas aan indien nodig.
Heerlik op beskuitjies of in blaarslaaibakkies.

No comments :

Post a Comment