tag:blogger.com,1999:blog-2384802646426860882.post2028934846309700262..comments2024-02-28T13:40:57.940+02:00Comments on Kookkuns: Hoe om die perfekte braaivleisvuur te maakUnknownnoreply@blogger.comBlogger2125tag:blogger.com,1999:blog-2384802646426860882.post-34344336233161886952013-06-09T03:52:05.079+02:002013-06-09T03:52:05.079+02:00'n Uiters belangrike aspek van braai is om jou...'n Uiters belangrike aspek van braai is om jou gesondheid en veiligheid in ag te neem:

1. Die braairooster mag nie enige dooie dier reste bevat nie, dit beteken dit moet silwerskoon wees. Daardie stukkies koolstof van 'n vorige braai, sowel as enige ou vetterigheid is 'n absolute TABOE want dit is karsinogenies! Dit veroorsaak kanker. Gebruik 'n goeie koper of staalborsel om die rooster skoon te maak as dit 'n gewone staal maasdraad tipe is. Vlekvryestaal roosters moet met seep en water gewas word, en behoorlik afgespoel word. Gebruik eerder 'n braaier wat nĂªrens ou vet of stukkies verbrande vleis kan bevat nie. Maak seker jou gasbraaier se klippe bevat geen hiervan nie.

2. Jy mag die rook en vet dampe van braaivleis NIE INASEM NIE. Dit is uiters ongesond.

3. Moenie vuurmaakgel of enige ander brandstof gebruik as die vuur REEDS aangesteek is nie. Dis minibom wat vir jou en omstanders erge beserings kan veroorsaak.

4. Moenie giftige houtsoorte gebruik, al is dit om net die vuur aan te steek of te begin nie.

5. Gebruik goeie leer sweishandskoene as die vuur baie warm is. Dit beskerm jou en jy kan warm voorwerpe beter hanteerAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/15708624750012362386noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-2384802646426860882.post-13402125045576089032012-07-12T19:11:56.695+02:002012-07-12T19:11:56.695+02:00No ShitNo ShitAnonymousnoreply@blogger.com