tag:blogger.com,1999:blog-2384802646426860882.post8246651940148368111..comments2024-02-28T13:40:57.940+02:00Comments on Kookkuns: ResepteboekeUnknownnoreply@blogger.comBlogger1125tag:blogger.com,1999:blog-2384802646426860882.post-41732448505128940052015-06-07T13:36:51.141+02:002015-06-07T13:36:51.141+02:00Ek is op soek na 'n baie onlangse nuwe Afrikaa...Ek is op soek na 'n baie onlangse nuwe Afrikaanse resepteboek waarin die koste per item en die koste van die krag (elektrisiteit) wat gebruik word vir die gaarmaak klaar uitgewerk is vir die gerief van tuiskokke wat kook vir 'n inkomste. Kan iemand dalk help? Die berig het in die Burger verskyn maar my koerant het ongelukkig in die herwinningssak beland voordat ek die kennisgewing kon red. Baie dankie<br />Anonymousnoreply@blogger.com