400 g linguine
100 g gerookte salm
die sap van 1 suurlemoen
200 g Ricotta
100 g gladde maaskaas
Parmesan
roket
Kook die linguine tot gaar. Hou ’n ½ koppie van die water waarin jy die pasta gekook het.
Meng die linguine met die water met die suurlemoensap, Ricotta en die salm.
Bedien onmiddellik met roket en skaafsels parmesaan.
No comments :
Post a Comment