Die caipiroska is ’n gewilde drankie in Suid-Amerika.
Sny ’n lemmetjie in agt dele en gooi dit in ’n cocktail shaker.
Strooi ’n teelepel strooisuiker en ’n teelepel bruinsuiker oor voor jy dit alles saam stukkend druk.
Gooi 45 mℓ wodka, 10 mℓ lemmetjiesap en ½ koppie gebreekte ys by.
Skud goed en gooi in ’n glas.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
Showing posts with label Brasiliaans. Show all posts
Showing posts with label Brasiliaans. Show all posts
4/14/2017
4/19/2014
Braziliaanse soentjies / Brigadeiros
40 g botter
’n blikkie kondensmelk
100 g sjokoladepoeier
35 mℓ melk
sjokolade vermicelli
Smelt die botter in ’n souspan.
Voeg die kondensmelk, sjokoladepoeier en melk by en roer tot die mengsel dik is.
Gooi die mengsel uit op ’n bakplaat en laat staan dit om af te koel.
Wanneer dit afgekoel het breek jy stukkies af en rol dit in balletjies.
Rol die balletjies in vermicelli.
Sit die balletjies voor in klein papierbakkies.
(foto Emilãine Vieira )

Sleutelwoorde:
Brasiliaans
,
Nagereg
2/03/2014
Brasiliaanse visbredie / Moqueca
1 ui, gekap
3 cm vars gemmer, geskil en gekap
6 knoffelhuisies, geskil
3 tamaties, ontpit en gekap
die sap van 2 lemmetjies
sout
varsgemaalde swartpeper
4 ferm visfilette, in stukke gesny
50 mℓ olyfolie
1 groen soetrissie, ontpit en fyngekap
1 geel soetrissie, ontpit en fyngekap
15 mℓ tamatiepuree
1 lourierblaar
400 mℓ visaftreksel
400 mℓ klappermelk
die sap van ½ suurlemoen
'n hand vol vars gekapte pietersielie
Plaas die helfte van die gemmer, helfte van die knoffel, helfte van die ui , 1 tamatie en lemmetjiesap in 'n voedselverwerker en geur met sout en peper. Verwerk tot dit 'n gladde sous vorm.
Plaas die vis in 'n glasbak en gooi die sous oor die vis. Draai die vis om om dit met die sous te bedek. Bedek met kleefplastiek en hou dit vir ten minste 2 uur in die yskas.
Verhit die olyfolie in 'n swaarboompan en braai die res van die ui en soetrissie tot sag.
Voeg die tamatiepuree en die res van die gemmer by. Voeg ook die res van die knoffel by, maar jy moet dit eers baie fyn kap. Kook alles saam vir 'n paar minute.
Voeg die res van die tamaties, die lourierblaar en die visaftreksel by. Bring tot kookpunt en prut dan vir 10 minute.
Voeg die klappermelk by en bring die sous weer tot kookpunt.
Voeg nou die vis en marinade by en kook vir 4 minute, tot die vis gaar is.
Voeg die suurlemoensap en sout en peper byna smaak.
Strooi die pietersielie oor wanneer jy dit bedien.
Bedien die bredie op rys.
Die resep is genoeg vir 4 persone.
(foto Luciano Closs)

Hoofgereg
,
Vis
8/30/2012
Caipirinha
Die caipirinha is Brasilië se nasionale drankie. Sodra die son weer skyn gaan ons die een probeer.
Twee dinge wat jy dalk wil weet voor jy na die video kyk is; die suiker is strooisuiker en inplaas van cachaca kan jy 'n ligte wit rum of tequila gebruik.
Die bestanddele vir 1 caipirinha is:
50 mℓ Cachaca
½ lemmetjie, in 4 – 6 skywe gesny
2 teelepels strooisuiker
Ysblokkies

Drankie
Subscribe to:
Posts
(
Atom
)