BESTANDDELE
Gekookte ramen- of ander sop (soos boontjie- of lensiesop)
1 gekookte eier, in die helfte gesny
Stingeluie, in stukkies gesny
vars grooente van jou keuse, dink gehalveerde baba-tamaties, kropslaai, ingelegde uie, avokado
Jy kan ook koue vleis gebruik.
STAPPE
Verhit die sop in 'n pot tot die temperatuur wat jy verkies.
Plaas dan die gehalveerde gekookte eiers in die pot en laat dit vir nog 30 verhit.
Voeg die groente by en eet.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
Showing posts with label Japannees. Show all posts
Showing posts with label Japannees. Show all posts
8/19/2026
11/29/2019
Tempura
Tempura is ’n ligte beslag uit die Japannese kookkuns. Dit word gebruik om groente en seekos in te doop daarvoor gediepbraai word.
1 koppie koue water
1 eier
¾ koppie meel
Knippie koeksoda
Meng alles saam tot glad.
Geur met sout en peper.
1 koppie koue water
1 eier
¾ koppie meel
Knippie koeksoda
Meng alles saam tot glad.
Geur met sout en peper.
8/07/2019
Rumaki
Rumaki is ’n Japannese peuselhappie.
Vir 24 rumaki het jy nodig:
400 g hoenderlewers, gehalveer
24 repe spek
8 skoongemaakte kastaiings, elkeen in 3 ringe gesny
24 tandestokkies
Rooster die spek op ’n plaat in die oond tot meeste van die vet afgekook het, maar die spek moet nog nie bros wees nie.
Dreineer die spek op kombuispapier.
Rol ’n stuk kastaiing en ’n halwe stuk lewer op in ’n reep spek en steek dit vas met ’n tandestokkie.
Hou dit in die yskas tot wanneer jy dit wil bedien.
Plaas dit dan onder die oondrooster tot die spek bros gebraai is.
Jy kan ook eendelewer gebruik.

Sleutelwoorde:
Japannees
,
Peuselhappie
12/04/2017
9/09/2012
Japannese calamari
1 skoongemaakte inkvis (calamari), in stukkies gesny
15 mℓ olyfolie
1 rooi soetrissie, in dun stafies gesny
1 wortel, in dun stafies gesny
4 murgpampoentjies, in dun stafies gesny
½ pynappel, in klein stukkies gesny
1 ui, in stukkies gesny
sout en varsgemaalde swartpeper
2 mℓ Teriyaki-sous
5 mℓ vars gerasperde gemmer
1 knoffelhuisie, fyngedruk
1 rissie, ontpit en fyn opgesny
Braai alles saam in 10 ml olyfolie tot sag - alles behalwe die calamari.
Geur die calamari en braai dit oor hoë hitte in 5 ml olyfolie vir 2 minute. Gooi die res van die bestanddele by aan die einde, roer vinnig saam en bedien dadelik.
Moet die calamari nie te lank braai nie, anders raak dit rubberagtig.

1/29/2012
Miso
Miso is 'n belangrike bestanddeel van Japannese souse en sop.
Jy het 120 mℓ miso-pasta nodig vir die resep. Indien jou supermark dit nie aanhou nie sal jy dit by 'n Chinese supermark kry. Verder benodig jy:
120 mℓ rysasyn
60 mℓ geroosterde sesamsaad, 'n mengsel van swart en wit
60 mℓ olie
60 mℓ gerasperde, vars gemmer
20 mℓ suiker
10 mℓ Dijon mosterd
Meng alles saam en klits met 'n handklitser.

Subscribe to:
Posts
(
Atom
)