Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


8/03/2010

Mate en gewigte

Afkortings
g, gram
kg, kilogram
mℓ, milliliter
l, liter
cm, centimeter


Omrekenings

Koekmeel ¼ koppie (60 ml)½ koppie (125 ml)¾ koppie (200 ml)1 koppie (250 ml)
Botter
60 g
115 g175 g230 g
Bruinbroodmeel35 g70 g105 g140 g
Bruismeel35 g70 g105 g140 g
Klapper20 g40 g60 g80 g
Koekmeel35 g70 g105 g140 g
Margarien60 g115 g175 g230 g
Nutty Wheat40 g75 g112 g150 g
Pitlose rosyne / sultanas40 g75 g115 g150 g
Semolina40 g80 g120 g160 g
Spysverteringsemels8 g15 g22 g30 g
Strooisuiker50 g105 g160 g210 g
Suiker50 g100 g150 g200 g
Versiersuiker35 g65 g100 g130 g
Witbroodmeel35 g70 g105 g140 g


Omrekeningstabel
MetriekBrits
2 ml
¼ teelepel
3 ml
½ teelepel
5 ml
1 teelepel
10 ml
2 teelepels
20 ml
4 teelepel
15 ml
1 eetlepel
30 ml
2 eetlepels
45 ml
3 eetlepels
60 ml
¼ koppie
80 ml
⅓ koppie
125 ml
½ koppie
160 ml
⅔ koppie
200 ml
¾ koppie
250 ml
1 koppie
375 ml
1½ koppie
500 ml
2 koppies
1 liter
4 koppies


Gram per 250 ml / 1 koppie
Aartappels, rou, gerasper125 g
Amandels, gemaal100 g
Appelkooskonfyt
330 g
Botter230 g
Broodkrummels, droog120 g
Broodkrummels, vars60 g
Bruinbroodmeel140 g
Dadels150 g
Droe vrugte150 g
Gemengde skil150 g
Gouestroop250 g
Hawermout80 g
Heuning250 g
Kaas, gerasper100 g
Kakao100 g
Kersies150 g
Klapper80 g
Koekmeel140 g
Koring, gerol200 g
Maaskaas250 g
Margarien230 g
Mielieblom120 g
Mozarella125 g
Neute100 g
Neute, gekap150 g
Nutty Wheat150 g
Pampoen, gaar, fyngedruk250 g
Pitlose rosyne / sultanas150 g
Roomkaas250 g
Rys200 g
Semolina160 g
Spysverteringsemels30 g
Strooisuiker210 g
Suiker200 g
Versiersuiker130 g
Vlapoeier120 g
Witbroodmeel140 g
Wortels, gerasper125 g


Hoogte bo seevlak

Vermeerder (+) of verminder (-) per aangeduide hoeveelheid

Hoogte 900 m1 500 m2 100 m3 000 m
Temperatuur
+ 5ºC
+ 10ºC+ 10ºC+ 10ºC
Bakpoeier 5 ml- 0,5 ml- 1 ml- 1 ml- 1 ml
Suiker 250 ml- 30 ml- 45 ml- 45 ml- 15 ml
Vloeistof 250 ml+ 30 ml+ 45 ml+ 60 ml+ 60 ml
Meel 250 ml--+ 15 ml+ 15 ml


Pangroottes

Broodpan23 cm
Koekpan20 cm
Losboomkoekpanpan23 cm
Lamingtonpan16 x 26 cm
Oondpan24 x 34 cm
Pizzabord25 cm
Reghoekige pan20 x 24 cm
Ringkoekpan22 cm
Rolkoekpan23 x 32 cm
Sierflanpan24 cm
Tertpan24 cm
Veerpan23 cm
Vierkantige pan24 x 24 cm


53 comments :

  1. 1 tsp = 1 teespoon

    1 tbsp = ??

    ReplyDelete
  2. Anonymous14/2/12 09:00

    tsp = teaspoon
    tbsp = tablespoon

    ReplyDelete
  3. 1 D botter ????/

    ReplyDelete
    Replies
    1. Dalk 'n duim botter? Is dit 'n ou resep?

      Delete
    2. Dessertlepel?? Selfde as table spoon

      Delete
  4. Anonymous5/3/14 07:19

    425g meelblom hoeveel in ml?

    ReplyDelete
  5. Anonymous5/3/14 07:22

    hoeveel ml is daar in 425g meelblom

    ReplyDelete
  6. Anonymous4/5/14 10:19

    Ek dink dis 'n outydse respte verwysing. D ( 'n anglisisme "dessert lepel") = 2 teelepels, dus kleiner as 'n E (eet lepel / tafel opskep lepel) = 3 teelepels. Ek onthou dit van my ouma se resepteboeke toe ek 'n jong dogtertjie was in die sestigerjare.

    ReplyDelete
  7. Anonymous5/12/14 20:17

    hoeveel ml is een punt

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous20/1/15 13:32

      Bedoel jy dalk pint? Dan is dit 473,176 ml.

      Delete
  8. Ek het vanaf die Vrystaat Kaapstad toe getrek. Ek het altyd 4 teel bakpoeier in die koek gebruik. Moet ek dit nou verminder of meer ingooi.

    ReplyDelete
  9. Hoeveel ml is 400g suiker

    ReplyDelete
  10. Anonymous6/4/17 23:37

    500g suiker is 2 koppies, dus behoort 400g suiker so 400ml te wees.

    425g meelblom sal so ongeveer 3 en 'n kwart koppie wees.

    Ek wil graag weet hoeveel teelepels sal 15g koeksoda wees?

    ReplyDelete
  11. Anonymous8/5/17 15:43

    Kan 'n mens afkortings in resepte gebruik soos "kop" of "kp" vir koppie?

    ReplyDelete
  12. Hoeveel is die volgende asb in ml
    18 Gram sout
    2 Gram swart peper
    4 Gram gebrande koljander
    2 gram bruin suiker

    Ek maak biltong

    ReplyDelete
  13. 170g botter hoeveel ml olie as jy nie botter het en ook n halwe koppie

    ReplyDelete
  14. Hoeveel is 750g ek wil graag koekies bak en weet nie hoeveel koekmeel om te gebruik nie.

    ReplyDelete
  15. Wat beteken 200mF suiker

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous17/3/19 13:46

      Hi, I googled & found that 500mF (2 cups). Still could not find meaning other than other website indicating mF=milk free which does not apply to sugar.

      Delete
  16. Anonymous17/3/19 13:35

    Het iemand al gehoor van n 'bokmaat'?

    ReplyDelete
  17. Hoeveel is 175g na ml

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous2/4/20 15:04

      http://www.kookkuns.com/2010/08/mate-en-gewigte.html

      Delete
  18. How much is a desertspoon in ml plse

    ReplyDelete
  19. Hoeveel is 300g botter asb

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous2/4/20 15:02

      http://www.kookkuns.com/2010/08/mate-en-gewigte.html

      Delete
  20. Hoeveel is 300gram koekmeel in ml

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous2/4/20 15:03

      http://www.kookkuns.com/2010/08/mate-en-gewigte.html

      Delete
  21. hoeveel is 1 pond in liters en ml


    ReplyDelete
  22. Anonymous8/4/20 13:57

    http://www.kookkuns.com/2010/08/mate-en-gewigte.html

    ReplyDelete
  23. Huveel a 11/4 koppie warm water

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous17/4/20 08:46

      Is jy seker hulle bedoel nie dalk een en 'n kwart koppie nie?

      Delete
  24. Hoeveel eetlepels botter is n koppie botter?

    ReplyDelete
  25. Hoeveel ml is 200g melkpoeier?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous15/5/20 07:29

      Dit is omtrent 375 ml.

      Delete
  26. Hoeveel ml is 200g melkpoeier

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous15/5/20 07:29

      Dit is omtrent 375 ml.

      Delete
  27. Hoop u kan my help. In die Engelse resepte word n 9"koekpan (Bundt) gebruik. Wat sal die mates in cm wees? Byvoorbaat baie dankie.

    ReplyDelete
  28. Hoeveel gram is 2 eetlepels botter?

    ReplyDelete
  29. Hoeveel gram sout is daar in een liter tipiese seesout?

    ReplyDelete