1 skoongemaakte gans
2 uie, opgekap
2 wortels, in ringe gesny
1 raap, in ringe gesny
1 bossie seldery, opgekap
1 groen soetrissie, in blokkies gesny
3 knoffelhuisies, fyngekap
sout
peper
Plaas die gans in ’n soppot en bedek met water. Gooi die res van die bestanddele by en laat kook tot die gans gaar en sag is. Dit kan tot 4 ure neem.
Verwyder die gans, haal die vleis af en sny die vleis in klein blokkies.
Gooi die vleis terug in die pot saam met 125 mℓ sjerrie en kook vir nog ’n uur.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
Showing posts with label Gans. Show all posts
Showing posts with label Gans. Show all posts
6/14/2011
10/27/2010
Gebraaide gans / Fried Geese
Hang ’n skoongemaakte gans vir ’n paar dae op ’n koel plek voor jy dit gaarmaak.
Stop die gans met skywe appel, werk die opening toe en bind / steek die voël se boude en vlerke vas teen die lyf.
Strooi sout en peper oor die gans en plaas twee repe spek oor die bors.
Plaas in ’n braaipan in ’n 200ºC oond vir 3 ure - tot die gans gaar en bruin is.

Subscribe to:
Posts
(
Atom
)