Loading

Braai | Brood | Drankies | Eier | Graan | Groente | Happies | Inlê | Kaas | Koek | Koekies | Nagereg | Pasta | Pluimvee | Slaai | Sop | Souse | Vegetaries | Vis en Seekos | Vleis | Wild | Voorgereg | Hoofgereg | Slaai | Nagereg

Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Wyn | Wynwoordeboek

6/30/2008

Wenke

WENKE A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Aartappel
Ou aartappels moet eerder geskil word voor dit gekook word. Plaas die skil ook in die water om die voedingswaarde te verhoog.


Aïoli
Indien jy nie tyd het om Aïoli te maak nie, kan jy knoffel met mayonnaise meng as ’n plaasvervanger.


Avokado
Bestrooi avokado’s met meel en maak toe in koerantpapier, bêre onder in die oondlaai. Dit sal gouer ryp word.

Maak 'n avokado vinnig ryp deur dit in meel te begrawe.



2 vrae en kommentaar:

  1. Waar kry ek 'n gids tot hoeveelhede om vir groot getalle te kook?

    ReplyDelete
  2. Waar kry ek 'n volledige gids tot hoeveelhede om op groot maat te kook?

    ReplyDelete