Die drankie was oorspronklik bekend as Milano-Torino. As gevolg van die gewildheid van die drankie onder Amerikaanse toeriste in Italië staan dit deesdae bekend as die Americano.
Daar is ook 'n koffie met dieselfde naam.
Meng 30 ml soet Vermouth met 30 ml bitter Campari.
Vul die glas verder op met sodawater.
Gooi oor ys.
No comments :
Post a Comment