225 g koekmeel
75 g nutty wheat meel
¼ teelepel sout
2 eetlepels sagte bruinsuiker
1 tl mixed spice
50 g gekapte pekanneute
200 ml melk
2 eiers geskei
1 eeetlepel molasse
55 g gesmelte botter afgekoel
2 appels geskil en fyn gesny
1 eeetlepel suurlemoenskil
Meng die eerste 7 bestanddele saam.
Meng die eiergeel en molasse en gesmelte botter.
Voeg appel en suurlemoen by.
Vou die eierwitte in.
Bak in ’n wafelpan.
No comments :
Post a Comment