397 g kondensmelk
250 ml suiker
110 g mosterdpoeier
200 ml mayonnaise
200 ml asyn
Meng die kondensmelk, suiker en mosterdpoeier.
Voeg die mayonnaise en asyn by en meng. Klits dit goed met ‘n eierklitser.
Bewaar dit in die yskas.
Hierdie resep lewer ongeveer 1 liter.
No comments :
Post a Comment