Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Meng 50 g versiersuiker met 50 g kakao en net genoeg warm melk om dit op te los. Voeg by die gesmelte sjokolade. Voeg 350 ml room by en 20 ml brandewyn.
No comments :
Post a Comment