Aangebied deur De Krans Wynkelder in Calitzdorp, die Porthoofstad van Suid- Afrika.
Ses verskillende style port word geproe. Hieronder tel De Krans se Cape Tawny Port (kampioenport in Suid-Afrika by die Peter Schulz-uitdaging in 2009 en 2010), Cape Vintage Reserve Port 2006 (Platter-gids 5- sterre), asook die eerste pienk port wat in Suid-Afrika berei is.
Slegs 25 minute vanaf Oudtshoorn op die R62.
Klein Karoo Klassique 2010, 29 September - 3 Oktober in Oudtshoorn en Calitzdorp
No comments :
Post a Comment