500 g wortels, in kwarte gesny
500 g uie, in kwarte gesny
½ selderykop, in kwarte gesny
20 g botter
5 peperkorrels
5 mℓ tamatiepuree
2,5 liter water
sout
Voeg die res van die bestanddele by en bring tot kookpunt.
Verlaag die hitte, maak die kastrol toe en laat dit vir 2 ure prut.
No comments :
Post a Comment