Knip die harde gedeelte van die stingels af en was die aspersies. Laat droog word voor jy dit gebruik.
Verhit 5 mℓ olie in 'n braaipan en bedek die bodem van die pan met aspersies. Braai vir 5 minute oor medium hitte. Geur met fyngekapte knoffel en sout.
Die aspersies is reg wanneer die kleur verhelder en die punte begin ombuig.
No comments :
Post a Comment