1 pak spek, fyn gesny
1 pak sampioene, fyn gesny
2 uie, fyn gesny
kaas
Braai die drie bestanddele tot gaar, geur met sout en peper.
Neem vier botterskorsies, kook gaar maar nog 'n bietjie hard sny oop haal pitte uit. Skep gebraaide bestandele in skorsie, sit lepeltjie botter in en rasper kaas oor en bak in oond tot gesmelt en bietjie bruin is.
Geniet saam met enigeiets.
resep: Hazel Pieterse
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

No comments :
Post a Comment