Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

5/08/2009

Vinnig En Maklik: Resepte uit Vrouekeur

Vrouekeur se resepte was van die begin van die tydskrif se bestaan in 1999 ’n wegholsukses en is vandag nog net so gewild en in aanvraag as toe. Hierdie boek is die resultaat van herhaalde versoeke van lesers.

Die sukses van Vroukeur se resepte lê in die eenvoud daarvan. Al die bestanddele is reeds in die spens is. Al die resepte is vinnig en maklik om ook vir die kok gesellige kuiertyd met geliefdes en vriende te verseker.

Marlo Carstens, Vrouekeur se kosredakteur sedert die eerste uitgawe in Oktober 1999 lig gesien het, is ma van twee woelige seuns en verstaan die eise van vrou en ma wees. Dis daarom dat dat haar resepte enige vrou – selfs die wat sku is vir kosmaak – sal inspireer.


Vinnig En Maklik: Resepte uit Vrouekeur,
Bettie Blom,
8 Mei 2009.

3.5

2 comments :

  1. Ek wil net graag by julle iets weet....die Melkrolletjies / Pains au lait meld niks van bakpoeier/gis nie...wat laat die broodtjies dan rys? Baie dankie..

    ReplyDelete
    Replies
    1. Van die kommentaar by die resep wys daarop dat daar waarskynlik 5 ml droe gis kort.

      Delete