Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/05/2009

Petro se visgereg

Kook aartappels in skil tot gaar. Sny middeldeur en haal binneste uit. Meng met enige vis. Jy kan dit ook meng met gaar spinasie, kool of groente van jou keuse. Skep terug in skil. Strooi kaas bo-oor en bak in oond tot mooi bruin bo-op.

bydrae: Petro van der Westhuizen

No comments :

Post a Comment