425 g blikkie tamatiesop
5 ml paprika
1 ml tobacco
sout en peper na smaak
1 houer maaskaas
10 ml sjerrie
Maak die sop volgens die aanwysings op die blikkie. Verkoel agterna in yskas.
Voeg paprika, tobasco, sout, peper, kaas en sjerrie by.
Bedien in klein glasies met skyfies komkommer.
No comments :
Post a Comment