Verwyder die vel van 3 vars testikels.
Sny elke testikel op in 8 dele.
meng die testikels met 2 eetlepels tarragonasyn, 2 eetlepels olyfolie, 'n handvol vars tiemie, 'n fyn opgesnyde uien 'n handvol pietersielie.
Laat dit marineer vir 1 uur.
Gooi die vloeistof af na 'n uur en voeg die sap van 'n ½ suurlemoen by.
Laat vir 'n halfuur in die suurlemoensap.
Dreineer die testikels en droog dit af met kombuispapier.
Strooi liggies meel oor die testikels en braai dit in olie tot ligbruin.
Garneer met pietersielie.
No comments :
Post a Comment