Plaas 5 ysblokkies in 'n menger en voeg 2 sopies jenewer, 2 sopies suurlemoensap en 1 sopie kersiestroop (uit 'n marachinokersiefles) by.
Skud goed.
Gooi 1 sopie blou Curaçao in 'n lang glas en vul die glas driekwart met fyn ys.
Giet jenewermengsel daaroor en vul met gemmerbier.
Bedien met 'n vrugtestokkie om te roer.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment