O sonde, hierdie is ’n lekker nagereg!
500 mℓ aarbeijogurt
250 mℓ room
500 mℓ kookwater
2 pakkies aarbeijellie
vars aarbeie
Meng die jellie met die kookwater tot opgelos. Laat afkoel.
Meng die room en jogurt en voeg by die jellie.
Laat jou nagereg stol in ’n vorm.
Bedien saam met opgesnyde aarbeie.
No comments :
Post a Comment