Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/30/2010

Falooda / Faluda

Falooda is ’n gewilde drankie onder Suid-Afrika se moslemgemeenskap.

Meng ’n liter melk met 20 mℓ suiker.

Intussen kook jy 90 mℓ vermicelli saam met 60 mℓ kardemomsade in 150 mℓ water tot die vermicelli sag is.

Voeg die vermicelli by die melkmengsel saam met 20 mℓ rooswater.

Bedien yskoud.

Falooda word graag saam met roomys bedien.

No comments :

Post a Comment