Andyvie raak al hoe meer gewild en verskeie mense wil weet hoe om dit gaar te maak.
Bedek die blare met water in 'n kastrol en sodra dit kook gooi jy die water af en bedek dit weer met koue water. Nou herhaal jy weer die proses.
Laat die andyvie nou in koue water lê vir 'n paar minute.
Gooi die water af, kap fyn en smoor dit in botter, sout en peper.
Bedien.
No comments :
Post a Comment