Maak ’n eg Suid-Afrikaanse voorgereg met biltong.
Gebruik sagte biltong en sny dit in papierdun skyfies.
Sny rogbrood in blokkies en smeer dit dik met botter. Plaas die biltong op die botter.
Bedien die brood op ’n bord met ’n skyfie suurlemoen.
Jy kan dit ook bedien as ’n happie.
No comments :
Post a Comment