Proe die nuwe oesjaar se heerlike wit- en rosé-wyne van De Krans, asook eksotiese somersopies soos pienk port op gekapte ys, wit port en tonikum, ruby port en lemonade, asook die ongelooflike yskoue wit muskadel met 'n stukkie suurlemoen.
Prys R20 per persoon vir 6 sopies.
Slegs 25 minute vanaf Oudtshoorn op die R62.
Klein Karoo Klassique 2010, 29 September - 3 Oktober in Oudtshoorn en Calitzdorp
No comments :
Post a Comment