Neem ’n jong hoender, kap die borsbeen deur, druk dit plat en maak dit goed skoon.
Smeer die binnekant en buitekant van die hoender met sout en peper.
Steek ’n skerp stok / sosatiestok / pen dwars in die hoender - so, dat dit plat bly (sien foto).
Plaas die hoender op jou braai (of in die oond) en bedruip met botter terwyl dit gaar word.
No comments :
Post a Comment