Hierdie sop kan van enige soort skilpad gemaak word, waterskilpad of veldskilpad. Gedroogde seesklipad kan ook gebruik word.
Sny die skilpadvleis in vierkantige blokke. Kook die vleis vir 3 uur in bouillon tot baie sag. Skep enige vet af.
Syg die sop deur en plaas die vleis terug in die sop.
Die sop moet so warm as moontlik bedien word.
No comments :
Post a Comment