Hierdie resep vir sider is vir 3 kg appels. Sny die appels in kwarte. Moet dit nie skil of iets uitsny nie.
Bedek die appels met water. (Meet die water)
Kneus die appels elke dag, vir die volgende 3 weke.
Gooi die mengsel deur ’n vergiettes en meng suikerby die vloeistof. 1 kg suiker vir elke 5 liter water waarmee jy die appels bedek het.
Laat staan vir 4 dae. Roer net af en toe.
Syg die sider deur, bottel en laat staan dit vir ten minste 3 weke voor jy dit gebruik.
No comments :
Post a Comment