Die Franse kook preie in water saam met ’n bietjie sout. Dit word eenkant geplaas om droog te drup.
Dan word dit in ’n kastrol geplaas saam met botter, sout, peper, ’n knypie neutmuskaat en ’n teelepel suurlemoensap. Wanneer alles goed verhit is, is dit gereed om bedien te word.
No comments :
Post a Comment