Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/27/2011

Koffie en Sjokolade Fees

The Hazel kosmark hou ‘n Koffie en Sjokolade fees op 20 Augustus 2011.

Die idee agter die fees is dat kliënte ‘n groot verskeidenheid van sjokolade en sjokolade produkte kan ervaar asook koffie en koffieprodukte.

Leer meer oor die kuns van sjokolade maak en hoe om koffie te rooster en te brou. Hulle sal nog steeds al hul normale produkte by die fees hê, maar met ‘n sterk aroma van koffie en sjokolade wat die lug vul.

Die Hazel kosmark is oop van 8vm tot 2nm en weer van 5nm tot 9nm vir ‘n aandmark. So gaan geniet ‘n sjokolade en koffie ontbyt, middagete of aandete.

Greenlyn Village Centre
Hv Thomas Edison & Mackenzie Strate
Menlopark, Pretoria

Vir meer inligting:
Retha van Hoven op 083 554 5636
info@hazelfoodmarket.co.za
www.hazelfoodmarket.co.za

No comments :

Post a Comment