Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/21/2011

Gebakte kabeljou

Smeer ’n oondbak met botter. Jou kabeljou moet vars wees. Maak ’n filet skoon en plaas dit in die gesmeerde bak. Geur met 5 mℓ sout en 2 mℓ peper per filet. Nou gooi jy witwyn by, die vis moet net-net bedek wees met die wyn. Strooi broodkrummels oor, stip elke filet met ’n klontjie botter en strooi gekapte pietersielie oor.

Bak by 180ºC vir 20 minute.

No comments :

Post a Comment