Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/23/2011

Hoender in Coke

Die mengsel van Coke en tamatiesous kan ook as marinade vir ’n braai gebruik word. Om die hoender gaar te maak het jy ’n blikkie Coca-Cola en ’n ½ koppie tamatiesous nodig per 4 stukke hoender.

Plaas al die bestanddele in ’n swaarboomkastrol, bring tot kookpunt en prut tot die hoender gaar is.

No comments :

Post a Comment