#KKNK: Calitzdorp ontmoet Oudtshoorn en Portugal in 'n fees van smaak. Die fokus hier is op die herkoms en geskiedenis van port en
volstruisvleis. Tussenin is daar vermaak met ’n tikkie Portugese klank. Wyne en port word geproe saam met peuselhappies.
Aanbieders: Lizz Meiring en Carel Nel van Boplaas
KKNK 2012
R120
Absa Wynsaal, Oudtshoorn
1 & 4 April 11:30
Ouderdomsperk vir wynproe: 18 jaar
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment