In dié verrykende driegesprek gesels Sonja Jordt met Niël Stemmet oor sy nostalgiese debuutboek, sout+peper, wat sy eie
lewensreis deur landskappe van stories en kos vertel.
Renata Coetzee, erfeniskos-doyen, hou 'n wakende oog. Wyn uit Knorhoek se privaat kelder word geskink en 'n verruklike driegangmaal word voorgesit.
Woordfees 2012
8 Maart 12:00 vir 12:30 | Towerbosch Aardkombuis, Knorhoek | 200min | R180
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment