Hierdie gereg is vir daardie dae wat jy nie vleis eet nie.
Smeer 'n ronde koekpan met botter en pak dit vol gaar rys.
Plaas die pan in die oond vir sowat 5 minute.
Dop die rys uit op 'n bord en vul die holte in die middel met roereier.
Bedek die roereier met ertjies wat op die Franse manier gaargemaak is.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment