Samantha Peo sing 'n keur uit bekende musiekteater. Clifford Cooper begelei haar.
Die kaartjie sluit in 'n viergang maal deur bekende sjef Freda Appelbaum. Die verskillende geregte is gekies om by die aand se musiek te pas. Die wyn wat die geregte begelei is van die Stellenbosch boutique kelder Saltare. Die wynmaker van Saltare, Carla Pauw, sal die gehoor verras met geskenke.
Jy kan jou plek bespreek by 011 884 4597 of lecanard@icon.co.za . Kaartjies kos R390.
(via Roekeloos.co.za)
No comments :
Post a comment