Laat die vars aspersies in koue water lê voor jy dit kook.
Blansjeer dit met 'n knippie sout by – 2 minute is genoeg.
Sny die aspersies in stukke van 5 cm. Plaas dit in room saam met 'n klont botter en kook stadig. Gooi 'n knippie suiker by en proe vir sout.
Bedien dadelik.
PS Jy kan 30 ml sjerrie bygooi!
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment