Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/10/2012

Seerower piesangs

Plaas geskilde piesangs op 'n bakplaat. Een piesang per persoon. Vir 4 piesangs sprinkel jy die sap van 1 lemoen en 30 mℓ rum oor. Strooi ook die gerasperde skil van die lemoen oor.
Strooi 30 mℓ suiker oor en bedek met foelie.
Bak by 180°C vir 15 minute.
Bedien warm saam met roomys.

No comments :

Post a Comment