Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/08/2013

Hoe om droë boontjies te kook / How to cook dried beans

Laat die boontjies oornag in koue water lê.

Gooi die water af, plaas die boontjies in 'n kastrol, bedek met koue water en voeg bietjie sout by.
Kook die boontjies tot sag. Die hitte moet nie op die hoogste gestel word nie.

Gooi die water af en laat die boontjies droog stoom.



(foto Rob Russell)

No comments :

Post a Comment