Kom vir die eerste keer of kom vir die hóéveelste keer – jy kan nie die fees afsluit sonder dié feestelikheid nie. Onder die rustige skadu van reuse plataanbome... ’n lang tafel smaakvol gedek en versier, met ’n heerlike viergangmaaltyd (vaste spyskaart) wat vir jou bedien word. Die prys sluit drinkgoed in.
Bring jou familie en vriende en kom kuier en eet lekker saam.
Lovers’ Lane, Puk-kampus, Potchefstroom – 120 min. – R260
29 Sept. – 12:15
Aardklop 2103
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment