Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

3/19/2014

Bossafari Wyn- en Tapastoer

Laat ervare veldgidse jou op ’n wildbesigtigingstoer na drie verskillende uitkykpunte vergesel waar ’n verskeidenheid wyne uit die omgewing en tapas bedien sal word.

Buffelsdrift is die tuiste van 22 dierespesies, so wees op die uitkyk vir onder meer seekoeie, kameelperde, buffels, gemsbokke en swartwildebeeste.

120 minute | R 195 | Buffelsdrift Game Lodge, Oudtshoorn | Daagliks 15:00

KKNK 2014

No comments :

Post a Comment