125 mℓ gevlokte amandels
olie
60 mℓ blatjang
125 mℓ gerasperde kaas
sout en peper na smaak
roosterbrood
Braai die amandels in ’n bietjie olie tot dit net begin verbruin.
Kap die amandels fyn en meng dit met die kaas en blatjang. Geur na smaak en smeer op die roosterbrood.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
6/01/2014
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment