Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

6/23/2014

Niël Stemmet: agter+blad en sout+peper

In agter+blad sit die tydskrif tuis/home se uitsoek-agterbladskrywer en bobaaskok, Niël Stemmet, die segetog voort wat hy met sy debuut, sout+peper, behaal het.

In dié versameling stories wat in 2012-13 in tuis/home verskyn het, is daar die innigste beskrywings van die lewe toe eenvoud nog ’n towerwoord was en mense mekaar geméns het om aan die lewe te bly. Dit word aangevul deur geliefde ou resepte en briewe so uit die hart van geïnspireerde lesers. Niël vertel self vanwaar sy inspirasie kom.

18 Julie, 10:00, 50 minute, Gratis

Vryfees 2014

No comments :

Post a Comment