Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/11/2014

Ansjovis-broodjie

Hierdie resep is gewoon roosterbrood, botter en Ansjovis-vissmeer. Daar is egter ’n geheime bestanddeel wat die groot verskil maak ... blatjang. Smeer dit laaste op en laat die broodjies ’n paar minute onder ’n oondrooster bak.

Sny die broodjies in repe en bedien dadelik.

No comments :

Post a Comment