15 mℓ botter
15 mℓ meel
240 mℓ visaftreksel
120 mℓ garnale, gebraai in botter
60 mℓ room
sout, witpeper, rooipeper en suurlemoensap na smaak
Smelt die botter in ’n souspan en roer die meel by met ’n houtlepel. Prut hierdie roux vir 1 minuut, terwyl jy aanhoudend roer.
Verwyder dit van die hitte en roer die visaftreksel by.
Sit terug op die plaat en prut terwyl jy aanhoudend roer tot die mengsel begin kook.
Druk die garnale effens fyn en voeg dit by die sous.
Voeg geurmiddels byna smaak.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment