Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/13/2014

Hoe om kool te kook

Was die kool en laat dit dan ’n rukkie in skoon koue water lê met ’n skeut asyn by.

As dit ’n baie groot koolkop is, sny dit in die helfte deur, of in kwarte.
Plaas dit in kookwater met ’n bietjie sout by. Kook vir sowat 20 minute. Druk die kool onder die water as dit opkom.
Voel na 10 minute hoe gaar dit is, om vas te stel of dit vir 20 minute moet kook en of 15 dalk genoeg is.

Laat dit afdrup op ’n vergiettes en bedien dit so warm as moontlik. Verkieslik saam met ’n bietjie botter.

No comments :

Post a Comment