Ja, jy het reg gelees. Probeer dit en oordeel self.
Rooster die brood aan eenkant onder ’n oondrooster.
Smeer dan botter en kondensmelk op die ongeroosterde kant. Strooi ’n laag geroosterde kaas oor en bak dan onder die oondrooster tot die kaas gesmelt is.
Sny in vingers en bedien.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
10/27/2014
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment