Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

11/24/2014

2014 Sunday Times Food Weekly Cookbook Awards

Die Sunday Times het hulle beste resepteboek van 2014 aangewys. Hulle kompetisie is slegs vir resepteboeke wat in Suid-Afrika gepubliseer is tussen September 2014 en Desember 2014. En daar was 54 inskrywings.

Die wenner was Star Fish, deur Daisy Jones. Sy het onder andere Reuben Riffel se Braai – Reuben on Fire uitgestof vir die eerste prys. Beide boeke is uitgegee deur Quivertree.

Volgens een van die beoordelaars was inhoud en die resepte nie die eerste oorweging in die beoordeling van die boeke nie. Mmmm?

Die wenner het R20 000 ontvang, R5 000 se geskenkbewyse van Pick ’n Pay en kombuisware van Le Creuset.

Koop / Buy Star Fish >>

No comments :

Post a Comment